Eeufees Rugbytrui

Die Dagbreek Eeufeesrugbytrui beskik oor die eeufeeslogo asook Dagbreek se bestaansjare. Die trui is die ideale handelsware-item vir enige Dagbreker en oud-Dagbreker. Die ontwerp bevat unieke Eeufeesborduurwerk. 

Category:

Addisionele inligting

Size

Klein – 51cm half bors, Medium – 53cm half bors, Groot – 56cm half bors, XL – 59cm half bors, 2XL – 62cm half bors