Eeufees Gholfhemp

‘n Donkerblou (Navy) gholfhemp wat die eeufees-embleem ten toon stel. ‘n Absolute noodsaaklikheid vir die gholfdag.

Category:

Addisionele inligting

Grootte

Klein – 55cm half bors, Medium – 58cm half bors, Groot – 60,5cm half bors, XL – 63cm half bors, 2XL – 65,5cm half bors, 3XL – 68cm half bors, 4XL – 71,5 cm half bors