Dagbreek 100 Jaar Boek

R150.00

‘n Volkleur samevatting van pret, mylpale en samesyn in die Huis van Roem en Faam oor 100 Jaar. Hierdie spesiale boek roep ou bekende gesigte en lekker tye op en sal maak vir ‘n goeie byvoegsel tot die koffietafel, kroegtoonbank of boekrak.

Boeke kan afgehaal word by die Eeufeesnaweek.

Met dank aan Nickey Cilliers vir harde voorbereidingswerk en samestelling.

Quantity
Category: